Lys van komposisies van Henry Purcell

Hierdie lys van komposisies van Henry Purcell lys die werke in Henry Purcell se oeuvre volledig. Die lys is saamgestel deur Franklin B. Zimmerman in 'n katalogus getiteld Henry Purcell, 1659-1695: An Analytical Catalogue of his Music wat in 1963 deur Macmillan in Londen uitgegee is, en wat algemeen as die Zimmerman-katalogus bekend staan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy